EN / AF

Age Restriction:

Alle
18 Julie

15:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Max Goes to the Moon

Kindervertoning, Sterrekunde
Afrikaans, English
45 min
VR.18 Julie, 15:00
Max, die hond, en ‘n jong meisie Tori onderneem die eerste reis na die maan sedert die Apollo-era. Langs die pad sien ons tonele met behulp van die meer gesofistikeerde wetenskap van die “Big Kid Box” met kommentaar oor onderwerpe soos Fases van die Maan, Vlerke in die Ruimte? en Frisbees en Kromballe op die Maan – alles sorgvuldig verduidelik sodat volwassenes en kinders saam oor wetenskap kan leer. Teen die einde blyk Max en Tori se reis so inspirerend vir mense op die aarde te wees dat al die nasies van die wêreld saamkom om ‘n groot maankolonie te bou waar “die aarde se pragtige tonele vanaf die maan almal laat besef dat ons ‘n klein en kosbare planeet deel”.

Age Restriction:

Alle
18 Julie

15:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Planetarium

Max Goes to the Moon

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

15:00

ToegangR40
VR.
Afrikaans, English
Alle
  • Planetarium

Mysteries of your Brain

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

12:00

ToegangR40
SA.
Afrikaans, English
Alle
  • Planetarium

Worlds Beyond Earth

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

16:30

ToegangR40
DO.
English
Alle
  • Planetarium

Threats to Earth:

Satellites, Asteroids, and more …

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

17:00

ToegangR60
SA.
English
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.