EN / AF

Age Restriction:

10+

Warning: Ouerbegeleiding

15 Julie

15:00

Ticket Prices

Toegang R400
Kaartjies is
beskikbaar via:

Hand Kwiltwerk

Die kuns van kwilte wat handgemaak is

Debuut
Beginner, Tekstiel- en stofkuns, Werkswinkels met kaartjies
Afrikaans, English
180 min
DI.15 Julie, 15:00
Moeilikheidsgraad: Beginner/ Maklik
Spasies beskikbaar: 10 mense

Ontwerp jou eie pragstuk deur unieke stukkies lap bymekaar te las om ‘n handgemaakte kwilt te vorm. Deelnemers word stap-vir-stap verduidelik hoe twee lae materiale, verander kan word in ‘n spogerige handgemaakte kwilt. Dit als met net naald en garing. Hierdie stadige, repeterende handbewegings sal jou toelaat om jou kreatiwiteit en kunstigheid te bevredig in ‘n ontspannende atmosfeer.

Individue ontvang:
  • Klaar gesnyde materiaal blokkies
  • Naald en garing
  • Materiaal as onderlaag
  • Belegsel (Batting)
Bring saam:
  • Skerp skêr
  • Dun koppiespelde
  • Lang liniaal (daar gaan gemeet word in duime)
  • Frixion pen
  • Seep
  • Bordkruit (of enige ander medium om op materiaal te merk)

Alle kinders moet verkieslik vergesel word met ‘n ouer of ‘n voog.

Age Restriction:

10+

Warning: Ouerbegeleiding

15 Julie

15:00

Ticket Prices

Toegang R400
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Mebala-bala

Vrystaat Nasorg’s Candle
Decorating Station

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

15:00

ToegangR80
DI. WO. DO. VR.
English
Alle
  • Mebala-bala

Knooking Workshop

Wednesday SVG
Woensdag
16 Julie

14:00

ToegangR435
WO.
Afrikaans, English
⚠ 12+
  • Mebala-bala

Finger-knitting Workshop 

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

15:00

ToegangR650
VR.
Afrikaans, English
⚠ 9+
  • Mebala-bala

Parfuum Werkswinkel

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

15:00

ToegangR280
DO.
Afrikaans
⚠ 15+
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.