EN / AF

Age Restriction:

13+
19 Julie

20:00

Ticket Prices

Toegang R120
Kaartjies is
beskikbaar via:

Isn’t it just Divine, Ethel? 

Fisiese Teater
Non-Verbal
45 min
DO.17 Julie, 21:00
VR.18 Julie, 09:00
SA.19 Julie, 20:00
Isn’t it just Divine, Ethel? is ‘n interaktiewe maskervertoning wat die wêreld van die stralende Ethels verken, gemaskerde glinsterende wesens wat uitdagend begeer en onbeskaamd in die kollig baai. Maar wat gebeur wanneer hulle verplig word om met die ding wat onder hul doppe lewe te praat? Die stuk is ontwikkel vanuit ‘n oorspronklike mitologiese skeppingsverhaal en verken die verhouding tussen om te sien en om gesien te word en hoe dit verband hou met identiteit. Deur maskers, beweging, klank en gebaar in te sluit, vra dit ons om kontak te maak met wesens van ‘n lank vergete tyd.

Age Restriction:

13+
19 Julie

20:00

Ticket Prices

Toegang R120
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Vrynge

Die Sideboard en die Vuur

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

11:30

ToegangR120
DO. SA.
Afrikaans
⚠ 12+
  • Vrynge

The fogo in Mecrura Maison

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

18:00

ToegangR100
WO. VR.
Afrikaans, English, P-Language
⚠ 13+
  • Vrynge

Harte-Bliksems

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

20:30

ToegangR100
DI. VR.
Afrikaans
⚠ 13+
  • Vrynge

Dinner met Diek

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

13:00

ToegangR100
WO. SA.
Afrikaans
⚠ 13+
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.