EN / AF

Age Restriction:

18+
19 Julie

20:30

Ticket Prices

Toegang R200
Kaartjies is
beskikbaar via:

Tollie Parton: Hoofseun

Komedie, Solo-optrede
Afrikaans
70 min
SA.19 Julie, 20:30
Tollie Parton: Hoofseun is ‘n komiese, hoogs aansteeklike, semi-aanstootlike kykie na wat dit werklik beteken om ‘n klein Afrikaanse dorpie se verwagtinge die hoof te bied – as ‘n drag queen. Wynand Kotze, Vanrhynsdorp se voormalige hoofseun, is nou die fopdosser Tollie Parton. Hoe gebeur so-iets? En die grootste vraag van almal: Hoekom bly mense dink sy is Casper de Vries met (groter) pramme? Van hoofseun na hoofmeisie. Hier kom vet pret. ‘Skuus. Mens mag nie meer “vet” sê nie. Die pret het 'n growwe beenstruktuur.

Age Restriction:

18+
19 Julie

20:30

Ticket Prices

Toegang R200
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Teater

Die Bruikbare Idioot

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

20:00

ToegangR180
WO. VR. SA.
Afrikaans, English, Sesotho
⚠ 10+
  • Teater

Gebou soos
Steffi Graf

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

10:00

ToegangR190
DI. DO. VR. SA.
Afrikaans
⚠ 12+
  • Teater

Om Skoon te Wees

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

19:00

ToegangR100
DI. WO. DO. VR. SA.
Afrikaans
⚠ 16+
  • Teater

'n Begin

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

20:30

ToegangR180
DI. WO. DO. SA.
Afrikaans
⚠ 16+
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.