EN / AF

Age Restriction:

10+

Warning: Vooroordeel

19 Julie

20:00

Ticket Prices

Toegang R180
Kaartjies is
beskikbaar via:

Die Bruikbare Idioot

Debuut
Klug
Afrikaans, English, Sesotho
130 min
WO.16 Julie, 14:00
VR.18 Julie, 13:30
SA.19 Julie, 20:00
Dié nuutgeskrewe, satiriese klug deur Nico Luwes dryf die spot met bestuurslede van 'n nuwe artistieke streeksraad, the Provincial Organisation for Entertainment and Heritage Performances (POEHP). Ter viering van die UV Dramadepartement se sestigste verjaardag speel bekende alumni, personeel en studente van die departement hoofrolle in die stuk waarin nepotisme, bedrog en skelmstreke van bestuur en 'n bruikbare idioot op lagwekkende wyse ontbloot word. Getrou aan Luwes se skryfstyl gaan gehore skaterlag en 'n paar skelms met rooi gesigte huistoe gaan!

Age Restriction:

10+

Warning: Vooroordeel

19 Julie

20:00

Ticket Prices

Toegang R180
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Teater

Hans bars die bioborrel

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

13:30

ToegangR200
WO. VR.
Afrikaans
Alle
  • Teater

Marion
Monroe

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

13:30

ToegangR200
DI. DO. SA.
Afrikaans
⚠ 12+
  • Teater

Effens Anders

Wednesday SVG
Woensdag
16 Julie

20:00

ToegangR200
WO.
Afrikaans
Alle
  • Teater

Kruispad of die Legende van die Goue Vis

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

20:00

ToegangR230
WO. DO. VR. SA.
Afrikaans
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.