EN / AF

Age Restriction:

Alle
17 Julie

11:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Die uitvaart

Carla van der Spuy

Boekbespreking
Afrikaans
60 min
DO.17 Julie, 11:00
Is ons werklik voorbereid op die dood? Bekende misdaadskrywer Carla van der Spuy het die wetenskaplike, sielkundige, emosionele en praktiese reëlings rondom die dood ondersoek en met talle betrokkenes gesels – onder andere predikante, onkologiesusters en begrafnisondernemers. Ook met ’n forensiese patoloog wat al meer as 10 000 outopsies uitgevoer het. ’n Doodsdoulah verduidelik wat haar werk behels, ook gesels vrywilligers oor hoe hulle ouers van stilgeboortes op ’n unieke manier bystaan, en die verskil tussen bystanddood en die onttrekking en weerhouding van lewensondersteunende behandeling word in-diepte bespreek. Carla ondersoek ten slotte ook sekere makabere tradisies rondom die dood en hoekom TikToks van begrafnisse deesdae al hoe gewilder word.

Carla van der Spuy is 'n bekroonde vryskutjoernalis en skrywer en het al agt boeke geskryf (meestal waremisdaad-niefiksie) waarvan verskeie topverkopers was en ook in Engels vertaal is. Haar vorige boeke sluit in: Mens of Monster (2012), Plaasmoorde (2014), Bloed op haar hande (2015), Mishandel, Misbruik, Misken: Joey Haarhoff was my Ma en Liefde agter Tralies (2019).

Age Restriction:

Alle
17 Julie

11:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Literatuurfees

Belangrike faktore

wat die politieke landskap van Suid-Afrika karteer

Wednesday SVG
Woensdag
16 Julie

18:00

GRATIS!
WO.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Op pad na ’n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

11:00

ToegangR40
VR.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Jong Leiers, Groot Impak

Kulturele Bewaring en Globale Leierskap

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

14:00

ToegangR40
DO.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Vannie Kaap - met Tietie en Nanna

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

15:00

ToegangR40
SA.
Afrikaans
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.