EN / AF

Age Restriction:

Alle
19 Julie

15:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Vannie Kaap - met Tietie en Nanna

Boekbespreking
Afrikaans
90 min
SA.19 Julie, 15:00
Suid-Afrika se gunsteling suster kos-duo, Tietie en Nanna, bring hul Kaaps-Maleise geregte na die Vrystaat Kunstefees! Dié TikTok- en TV-sterre kom demonstreer van hul beste resepte uit hul kookboek, Tietie en Nanna Kook! Van geheime speserymengsels tot speelse gekibbel oor die potte, neem Tietie en Nanna die gehoor op ’n reis deur tradisionele kookkuns met ’n tikkie pret en insiggewende geselsies. Kyk hoe dapper paartjies uit die gehoor gekies word vir ’n lewendige kook-wedstryd waar kosblapse en kulinêre towerkuns onvermydelik is! Hierdie interaktiewe sessie dis kultuur, gemeenskap en nostalgie op in een bord – perfek vir kosliefhebbers, families en enigiemand wat hou van ’n lekker kuier.

Age Restriction:

Alle
19 Julie

15:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Literatuurfees

Bargain Books Bied Aan:

Skrywers in Gesprek

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

12:00

ToegangR40
DO.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Merang

Neil Cochrane

Wednesday SVG
Woensdag
16 Julie

14:00

ToegangR40
WO.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

12:00

ToegangR40
DI.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Henriette Grové

Bekende dramaturg en prosaïs

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

19:00

ToegangR40
DO.
Afrikaans
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.