EN / AF

Age Restriction:

Alle
16 Julie

17:00

Ticket Prices

Toegang R180
Kaartjies is
beskikbaar via:

Aanskou die mens

Klassiek, Kontemporêr
Afrikaans
75 min
WO.16 Julie, 17:00
Hierdie is ’n intense en emosionele musiekreis deur ons onlangse geskiedenis wat ook die orrel se relevantheid as ’n “kommentator” op groot nuusgebeure beklemtoon. Bekroonde orrelis Winand Grundling improviseer op die orrel aan die hand van stemkunstenaar Johann Nel se voordrag van die destydse brekende nuus oor spesifieke gebeurtenisse soos die Hindenburg-lugramp, die atoombomaanval op Hirosjima, die maanlanding, Nelson Mandela se vrylating, die Springbokke se eerste Wêreldbeker-oorwinning, prinses Diana se dood, 9/11 en Covid-19-pandemie. Van klassiek tot kontemporêre musiek.

Age Restriction:

Alle
16 Julie

17:00

Ticket Prices

Toegang R180
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Musiek

Lize Beekman

Wednesday SVG
Woensdag
16 Julie

10:00

ToegangR220
DI. WO.
Afrikaans, English
⚠ 10+
  • Musiek

Kô laat ons dans

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

20:00

ToegangR180
VR.
Afrikaans
Alle
  • Musiek

Soetsappig

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

10:00

ToegangR150
DI. WO. DO.
Afrikaans, English
⚠ 18+
  • Musiek

Joshua na die Reën

Gedagtes van Vlug

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

19:00

ToegangR200
DO.
Afrikaans
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.