EN / AF

Age Restriction:

Alle
18 Julie

11:00

Ticket Prices

Toegang R800
Kaartjies is
beskikbaar via:

Come Play with Linocut

Werkswinkels
Afrikaans, English
180 min
VR.18 Julie, 11:00
Hierdie TPG-werkswinkel sal die deelnemers bekendstel aan linosnee, ‘n vorm van reliëfdruktegniek. Hierdie drie-uur-lange werkswinkel sal die metode verduidelik, voorbeelde gee en die proses demonstreer. Die deelnemers sal die keuse hê om uit ‘n verskeidenheid voorbereide ontwerpe te kies en sal hul ontwerpe in ‘n stuk linoleum keep, en dan die ontwerp op argiefkatoenlompe-papier en ‘n drasak druk. Die deelnemers sal die werkswinkel verlaat met kennis van hoe om ‘n linosnee te skep en dit te gebruik om op papier en lap te druk.

Die werkswinkel kom in twee opsies:

Opsie 1 (Speel):R800
Stel die deelnemers in staat om die tegniek te leer en te gebruik, en hulle sal met drie finale drukke en ‘n handgedrukte drasak met hul ontwerp vertrek.

Opsie 2 (Meester):R1350
Stel die deelnemers in staat om die tegniek te leer en te gebruik, en hulle sal met drie finale drukke, hul linosnee-gereedskapstel en ‘n handgedrukte drasak met hul ontwerp vertrek.

Age Restriction:

Alle
18 Julie

11:00

Ticket Prices

Toegang R800
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Visuele Kunste

Learning through Art

The museum as classroom

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

09:00

GRATIS!
DI. WO. DO. VR. SA.
English
Alle
  • Visuele Kunste

Typo-
graphic Medi(a)
tations

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

09:00

GRATIS!
DI. WO. DO. VR. SA.
English
Alle
  • Visuele Kunste

Toor | Bos

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

09:00

ToegangR50
DI. WO. DO. VR. SA.
Afrikaans
Alle
  • Visuele Kunste

Come Play with Linocut

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

11:00

ToegangR800
VR.
Afrikaans, English
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.