EN / AF

Age Restriction:

Alle
15 Julie

10:00

Ticket Prices

Toegang R390
Kaartjies is
beskikbaar via:

Resin-Giet Werkswinkel

Visuele kuns en ambag
Afrikaans, English
180 min
DI.15 Julie, 10:00
Moeilikheidsgraad: Beginner / Maklik tot Intermediêr
Spasies beskikbaar: 50 mense

Resin-giet is ’n boeiende kunsvorm waarin vloeibare hars met pigmente gemeng en op ’n oppervlak gegiet word. Deur middel van chemiese omsettings soos polimerisasie en oksidasie verhard dit na ’n blink, glasagtige afwerking. Hierdie tegniek bied eindelose kreatiewe moontlikhede, van abstrakte patrone tot oseaan-effekte en marmerontwerpe. Was jy nog altyd versigtig om resin-giet aan te pak? Sluit aan by ons Resin-Giet Werkswinkel, wat spesiaal ontwerp is vir diegene wat die fassinerende wêreld van vloeikuns wil verken in ‘n ontspanne en gesellige omgewing, aangebied deur ’n ervare kenner. Tydens hierdie werkswinkel sal deelnemers stap-vir-stap gelei word tot pragtige uitkomste.

Die stel sluit in:
  • Hoë-gehalte epoksiehars en die regte verhouding verharder vir ‘n duursame afwerking.
  • Pigmente & kleurstowwe – ‘n verskeidenheid kleure, metaalpoeiers en spesiale effekte om jou kunswerk uniek te maak.
  • Roerstokkies & mengkoppies.
  • Handskoene & voorskote
  • Houtvorm – kies tussen ‘n kaas-/biltongbord of ‘n ronde onderbord/muur-dekor
  • Nat lappies (Wet Wipes)
  • Handdoekpapier
  • Plastiek tafeldoek
  • Maskeerband
  • Sosatiestokkie

Gereedskap vir gebruik tydens die werkswinkel:
  • Warmlugpistool
  • Blaasvlam

*Alle kinders moet verkieslik vergesel word met ‘n ouer of ‘n voog.

Age Restriction:

Alle
15 Julie

10:00

Ticket Prices

Toegang R390
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Kuns en Welstand

Sintuiglik Skeppend:

‘n Reis na Kreatiewe Selfontdekking en Persoonlike Ontwikkeling

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

10:00

ToegangR250
VR.
Afrikaans, English
⚠ 10+
  • Kuns en Welstand

SoulCollage®

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

09:00

ToegangR400
VR.
Afrikaans, English
Alle
  • Kuns en Welstand

Writing As Therapy

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

10:00

ToegangR40
SA.
English
Alle
  • Kuns en Welstand

Resin-Giet Werkswinkel

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

10:00

ToegangR390
DI.
Afrikaans, English
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.