EN / AF

Age Restriction:

13+
19 Julie

17:30

Ticket Prices

Toegang R190
Kaartjies is
beskikbaar via:

Kry vir jou ‘n Tux, Thomas

Komedie
Afrikaans
75 min
WO.16 Julie, 09:30
DO.17 Julie, 09:30
VR.18 Julie, 13:30
SA.19 Julie, 17:30
‘n Innibos en Vrystaat Kunstefees ko-produksie, moontlik gemaak deur NATi

Tessa is nie onder ’n kalkoen uitgebroei nie. Sy wéét vanaand se funksie en die belaglike “Toekenning vir Lewenslange Bydrae” wat sy kry, is om subtiel te sê haar tyd is verby. Tessa gaan nie opdaag nie en die stotterende Thomas het sy hande vol om haar te oortuig om tog te gaan. Marion Holm en Dean John Smith speel die verhoog vuurwarm in hierdie stuk oor seekatte en wat ons doen om okay te wees – daar is baie om oor te lag, maar, vir balans, ook heelwat om oor te huil.

Age Restriction:

13+
19 Julie

17:30

Ticket Prices

Toegang R190
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Teater

Marion
Monroe

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

13:30

ToegangR200
DI. DO. SA.
Afrikaans
⚠ 12+
  • Teater

Die Bruikbare Idioot

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

20:00

ToegangR180
WO. VR. SA.
Afrikaans, English, Sesotho
⚠ 10+
  • Teater

Tollie Parton: Hoofseun

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

20:30

ToegangR200
SA.
Afrikaans
⚠ 18+
  • Teater

Speenvark

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

13:00

ToegangR220
DI. WO. VR. SA.
Afrikaans
⚠ 16+
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.