EN / AF

Age Restriction:

Alle
16 Julie

14:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Merang

Neil Cochrane

Boekbespreking
Afrikaans
60 min
WO.16 Julie, 14:00
Merang is ’n versamelbundel van nuwe Afrikaanse gedigte. Die bundeltitel beklemtoon die idee van feesviering, want “merang” beteken “fees” en behoort tot die leksikon van Kaapse Moesliemafrikaans. Dis ’n kopknik aan die eeufeesviering van Afrikaans se amptelike status, loop verder terug as 1925 en is as’t ware ‘n inventaris van hoe en waaroor hedendaagse Afrikaanse digters dig. Selde is ‘n versameling so representatief van verskillende style, poëtiese tegnieke en tematiese wêrelde soos die liefde, verlies, nostalgie, die natuurlike omgewing, plant- en dierspesies, sosiopolitieke kwessies, kunstenaarskap en tegnologie. ‘n Moet vir lojale en potensiële poësielesers: wees deel van dié besonderse feesviering van digters en digkuns.

Neil Cochrane behaal grade in die uitgewerswese en Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit van Pretoria en ‘n nagraadse kwalifikasie in onderrigtegnologie aan die University of Maryland University College (UMUC). Hy doseer Afrikaanse letterkunde aan Unisa en is ’n ervare boekresensent.

Alwyn Roux is ’n digter, literatuurwetenskaplike en dosent aan Unisa. Sy debuutbundel, Weerskyn (2024), verken herinnering, afwesigheid en weerkaatsing deur beeld en klank. Hy is voorsitter van die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek (SAVN) en stigter van Samespraak. Sy navorsing fokus onder meer op interkulturele uitruil tussen Afrikaans en Nederlands.

Age Restriction:

Alle
16 Julie

14:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Literatuurfees

Spookstories van CJ Langenhoven

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

20:00

ToegangR40
WO. VR.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Die Stellenbosch Mafia

Pieter du Toit

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

12:00

ToegangR40
VR.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Valskerm-
bataljon verhale

Mike Bolhuis

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

11:00

ToegangR40
SA.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Henriette Grové

Bekende dramaturg en prosaïs

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

19:00

ToegangR40
DO.
Afrikaans
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.