EN / AF

Age Restriction:

Alle
17 Julie

15:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Passport to the Universe / Ruimtevorms

Jeugaktiwiteite, Kindervertoning, Sterrekunde
Afrikaans, English
45 min
DO.17 Julie, 15:00
Hierdie dubbeldoor vir kinders, Passport to the Universe, soos vertel deur Tom Hanks, neem die gehoor op ‘n onvergeetlike reis van biljoene ligjare. Dit is ‘n ongelooflike reis vanaf ons tuisplaneet via die Melkweg-stelsel na die rand van die heelal. Passport to the Universe is vervaardig deur die American Museum of Natural History en is ‘n volkoepelfilm wat deur Magdaleen Schoch in Afrikaans vertel word. Is die aarde rond soos ‘n bal, of rond soos ‘n pannekoek? Wat van Saturnus en sy ringe? Ruimtevorms gee ‘n prettige en skouspelagtige beskrywing van verskillende voorwerpe in die ruimte.

Age Restriction:

Alle
17 Julie

15:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Planetarium

Bedreigings vir Aarde:

Satelliete, Asteroïede en meer

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

19:00

ToegangR60
SA.
Afrikaans
Alle
  • Planetarium

Passport to the Universe / Ruimtevorms

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

15:00

ToegangR40
DO.
Afrikaans, English
Alle
  • Planetarium

Threats to Earth:

Satellites, Asteroids, and more …

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

17:00

ToegangR60
SA.
English
Alle
  • Planetarium

Max Goes to the Moon

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

15:00

ToegangR40
VR.
Afrikaans, English
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.