Sci-Ed Science Education Centre (Winkie Direko Building)
0 min
DI.15 Julie, 10:00
WO.16 Julie, 10:00
DO.17 Julie, 10:00
VR.18 Julie, 10:00
SA.19 Julie, 10:00
Daagliks oop: 10:00–16:30
Besoek die Sci-Ed Wetenskapopvoedingsentrum om wetenskap, tegnologie, ingenieurswese, kuns en wiskunde eerstehands, prakties en interaktief te ervaar. Besoek verskeie interaktiewe en opvoedkundige uitstallings by die buitelug Wetenskappark en die binnenshuise Wetenskapontdekkingsentrum.
*Kinders onder die ouderdom van 16 moet deur 'n volwassene vergesel word.