EN / AF

Age Restriction:

Alle
15 Julie

19:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

StorieKos - op reis na resepte

Frik de Jager

Boekbespreking
Afrikaans
60 min
DI.15 Julie, 19:00
StorieKos is veel meer as net nog ‘n kookboek. In StorieKos nooi Frik jou uit om saam met hom op reis te gaan vanaf die Karoo tot in Kaïro en van Rusland tot in Rome. Dit is ‘n kos-reisverhaal waarin hy sy passie vir “peasant food” of plattelandse kos deel – resepte en stories van mense en ervarings wat hy bykans vier dekades lank versamel het. Hy deel die eenvoud en opregtheid van geregte wat die toets van tyd weerstaan het en deur die jare aangepas is in die kombuise van generasies huiskokke. Dwarsoor die wêreld het mense hom in hul huise en harte ingenooi, geheime van ou familieresepte met hom gedeel en kon hy saam met hulle die disse leer kook. As jy hou van reis, mense en hul stories en boonop lief is vir kook, is hierdie ‘n boek vir jou.

Age Restriction:

Alle
15 Julie

19:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Literatuurfees

Bloedbroers

Deon Lamprecht

Wednesday SVG
Woensdag
16 Julie

16:00

ToegangR40
WO.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

StorieKos - op reis na resepte

Frik de Jager

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

19:00

ToegangR40
DI.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Displacement

Daniël J. Louw

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

20:00

ToegangR40
DI.
English
Alle
  • Literatuurfees

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

12:00

ToegangR40
DI.
Afrikaans
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.