EN / AF

Age Restriction:

Alle
19 Julie

14:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Twyfelbos

Francois Loots

Boekbespreking
Afrikaans
60 min
SA.19 Julie, 14:00
Dis 1820 in die Kaapkolonie. Sophia Truter is getroud met regter Johannes Truter, nou Sir John. Sophia het ’n afkeer in die Kaap se vertoonsug en besluit ná die dood van haar jongste seun om weer te gaan boer: dié keer op ’n lap grond anderkant die Kleinrivier – sonder slawe en voormans – en so ontmoet sy Mandel, ‘n vryloper, Sterretjie wat naby Gansgat tent opslaan, ‘n boervrou van die Akkedisberg en versamel malgasvere en ghwano. Dan word iemand op die bokpad anderkant die berg vermoor en Jan Tesselaar, die nuwe veldkornet, moet die skuldige opspoor. Twyfelbos is ’n meesleurende geskiedkundige roman wat afspeel in die Overberge in die vroeë agtienhonderds. Puik nagevors en geskryf deur ’n fyn stilis.

François Loots is in Prieska gebore en het in die Karoo grootgeword. Ná skool studeer hy sielkunde, Engels en Duits. Hy werk in landelike ontwikkeling en die onderwys, beide in SA en in die buiteland. Hy woon tans in Kaapstad en werk in die media.

Age Restriction:

Alle
19 Julie

14:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Literatuurfees

Bybelvroue-omnibus: Sara en Hanna

Maretha Maartens

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

11:00

ToegangR40
DI.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Pieksel – Fanie Viljoen

Kinderstorie-Kuns aangebied deur Lapa

Wednesday SVG
Woensdag
16 Julie

13:30

GRATIS!
WO.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Haas en Harriët

Susan Coetzer

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

09:00

ToegangR40
SA.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Spookstories van CJ Langenhoven

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

20:00

ToegangR40
WO. VR.
Afrikaans
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.