EN / AF

Age Restriction:

16+
19 Julie

17:00

Ticket Prices

Toegang R150
Kaartjies is
beskikbaar via:

Verbode Gedagtes in Stereo

Debuut
Drama, Solo-optrede
Afrikaans
60 min
DI.15 Julie, 16:00
WO.16 Julie, 17:30
SA.19 Julie, 17:00
Verbode Gedagtes in Stereo is geïnspireer deur die Facebook-blad I Regret Having Children, en verken die gedagtes van ‘n jong, suksesvolle sjef. Sy reflekteer oor dinge wat die meeste mense ervaar en oor dink, maar nooit durf hardop sê nie. Hierdie toneelstuk stel dit wat ons dink versus dit wat ons sê in sterk kontras, en bevraagteken of dit beter is om te sê wat in jou kop aangaan of om daardie gedagtes agter slot en grendel te hou.

Age Restriction:

16+
19 Julie

17:00

Ticket Prices

Toegang R150
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Teater

Vannie Wal, Af

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

14:30

ToegangR150
DO. VR. SA.
Afrikaans, English
⚠ 14+
  • Teater

Gebou soos
Steffi Graf

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

10:00

ToegangR190
DI. DO. VR. SA.
Afrikaans
⚠ 12+
  • Teater

'n Begin

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

20:30

ToegangR180
DI. WO. DO. SA.
Afrikaans
⚠ 16+
  • Teater

Hans bars die bioborrel

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

13:30

ToegangR200
WO. VR.
Afrikaans
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.