EN / AF

Age Restriction:

Alle
18 Julie

09:00

Ticket Prices

Toegang R120
Kaartjies is
beskikbaar via:

Willemien en Meraaitjie

en Willie Wragtig die Troeteldrakie!

Debuut
Teater
Afrikaans
45 min
DI.15 Julie, 14:00
WO.16 Julie, 12:30
DO.17 Julie, 11:00
VR.18 Julie, 09:00
In dié opvolg op Woelige Willemien en haar maatjie Meraaitjie, beleef die maats ʼn nuwe avontuur. Almal wil maatjies wees met die “gevaarlike draak” wat Willemien “verslaan” het en wat toe eintlik net ʼn klein, eensame drakie was. Hulle sou egter nooit kon raai in watter dilemma dié troeteldrakie Willie Wragtig hulle sou plaas nie. Wanneer ‘n nuwe bedreiging opduik, moet die maats Willemien en Meraaitjie, Frikkie Spiertier, Bang-Jan en Gawe Gawie kragte saamsnoer om weereens die koningkryk te red.

Age Restriction:

Alle
18 Julie

09:00

Ticket Prices

Toegang R120
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Jong Gehore

Die Moedige Avonture van Prinses Petronella

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

09:00

ToegangR100
DI. WO. DO.
Afrikaans
Alle
  • Jong Gehore

Hiep Hiep Hoera! Hans Haas Verjaar!

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

11:00

ToegangR130
MA. DI. WO. DO. VR. SA.
Afrikaans
Alle
  • Jong Gehore

Willemien en Meraaitjie

en Willie Wragtig die Troeteldrakie!

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

09:00

ToegangR120
DI. WO. DO. VR.
Afrikaans
Alle
  • Jong Gehore

Kaskenades!

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

09:00

ToegangR120
WO. DO. VR. SA.
Afrikaans
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.