EN / AF

Age Restriction:

Alle
16 Julie

11:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Deveney Nel

Julian Jansen

Boekbespreking
Afrikaans
60 min
WO.16 Julie, 11:00
In die mooie Caledon ontvou ’n ondenkbare tragedie. Die dood van Deveney Nel, ’n talentvolle 16-jarige, skok die gemeenskap en die land. Julian Jansen ondersoek die gebeure wat gelei het tot dié tragedie en die drie kinderslagoffers wat deur die stelsel gefaal is: Die 17-jarige seun, wat vier jaar tevore aangekla is van die verkragting van ’n 11-jarige meisie; die getraumatiseerde meisie, wat moes toekyk toe die seun aan sy ouers se toesig oorgelaat word sonder staatsintervensie; en Deveney, wat hy by sy nuwe skool, waar niemand van sy verlede geweet het nie, vermoor het. Jansen het van die begin af vir Rapport oor die saak verslag gelewer. Hy benut sy kontakte binne die polisie om die gebeure te rekonstrueer en die vermoorde Deveney te eer. Julian Jansen is ’n bekroonde ondersoekende joernalis en die skrywer van die topverkoperboeke Die De Zalze-moorde, Seuns sonder Pa’s en Moord op Stellenbosch. Hy woon in Strand, Kaapstad.

Age Restriction:

Alle
16 Julie

11:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Literatuurfees

Radioactive Poetry Workshop

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

10:00

GRATIS!
SA.
English
Alle
  • Literatuurfees

Merang

Neil Cochrane

Wednesday SVG
Woensdag
16 Julie

14:00

ToegangR40
WO.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Twyfelbos

Francois Loots

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

14:00

ToegangR40
SA.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Lens

Gert Coetzee

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

10:00

ToegangR40
DI.
Afrikaans
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.