EN / AF

Age Restriction:

Alle
15 Julie

11:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Bybelvroue-omnibus: Sara en Hanna

Maretha Maartens

Boekbespreking
Afrikaans
60 min
DI.15 Julie, 11:00
Sara: In dié roman word Abraham deur sy vrou Sara se oë gesien. Die leser word meegesleur na die Middel-Bronstydperk, na die mense van die sondvloed, na Abraham se swakhede en sy geloofspad, gekonfronteer met die Wese van God.

Hanna: Hanna is kinderloos. Haar man moet seuns hê en trou ná nege jaar met Peninna. Hanna sukkel met Peninna se teenwoordigheid en vrugbaarheid. Sal Hanna kan vrede maak? Met haarself en Peninna? Sal God haar lamp weer aansteek en die donker verdryf?

Maretha Maartens is bekend en gewild as skrywer van geestelike boeke en dagboeke, romans, kortverhale, kinderboeke, tienerboeke en romans vir jong volwassenes. Talle van haar boeke is bekroon en vertaal. Sy is ook ’n gesoute rubriekskrywer wat bydraes gelewer het vir Volksblad, Vrouekeur, Rooi Rose, Finesse en LiG.

Age Restriction:

Alle
15 Julie

11:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Literatuurfees

Let The Stanza Breathe

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

18:00

ToegangR40
SA.
Afrikaans, English, Sesotho, South African Sign Language
Alle
  • Literatuurfees

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

12:00

ToegangR40
DI.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

StorieKos - op reis na resepte

Frik de Jager

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

19:00

ToegangR40
DI.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Nico Luwes

Hulde aan die helde: Aangebied deur NALN

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

18:00

ToegangR40
DI.
Afrikaans
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.