EN / AF

Age Restriction:

Alle
18 Julie

11:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Op pad na ’n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Boekbespreking
Afrikaans
60 min
VR.18 Julie, 11:00
’n Jong man begin sy loopbaan by ’n kleinerige apteek in Bloemfontein. Maar is hierdie sinlose bestaan al wat vir hom voorlê vir die volgende sestig jaar? Hy kom toevallig af op geskrifte van die vyftiende-eeuse mistikus Thomas À Kempis, en begin droom oor ’n asketiese lewe as monnik. Op die vooraand van sy reis na ’n klooster in die Franse Alpe, ontdek die jong apteker hy het ’n verlangse oom wat self ’n Katolieke priester geword het en nou in die hartjie van Parys woon. So begin ’n kosbare vriendskap tussen ’n pater in Parys en ’n verlore siel uit die Vrystaat. Dis ’n teer roman oor die soeke na identiteit, vrede en betekenis, maar bowenal ’n pelgrimstog na aanvaarding van die self.

Johannes de Villiers is ’n skrywer en meditasie-instrukteur met ’n jogaskool in Bloemfontein. Hy lei landwyd slypskole en naweekkursusse oor meditasie en aandagtigheid. Johannes was jare lank joernalis byHuisgenoot, Rapport, en Die Burger, en voorheen dosent in joernalistiek aan die Universiteit van Stellenbosch.

Age Restriction:

Alle
18 Julie

11:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Literatuurfees

Merang

Neil Cochrane

Wednesday SVG
Woensdag
16 Julie

14:00

ToegangR40
WO.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Twyfelbos

Francois Loots

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

14:00

ToegangR40
SA.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Pieksel – Fanie Viljoen

Kinderstorie-Kuns aangebied deur Lapa

Wednesday SVG
Woensdag
16 Julie

13:30

GRATIS!
WO.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Belangrike faktore

wat die politieke landskap van Suid-Afrika karteer

Wednesday SVG
Woensdag
16 Julie

18:00

GRATIS!
WO.
Afrikaans
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.