EN / AF

Age Restriction:

Alle
17 Julie

18:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Peter Blum

Hulde aan die helde: Aangebied deur NALN

Huldeblyk aan helde
Afrikaans
60 min
DO.17 Julie, 18:00
Peter Blum word as die sterkste vernuwende stem van die vyftigerjare beskou ten opsigte van taalontginning, verstegniek en tematiek, en die belangrikste digter van daardie tyd wat skynwaarhede ontmasker het. Hy was van Oostenrykse afkoms en het in 1936 saam met sy ouers na Suid-Afrika verhuis. Hy het as bibliotekaris in Kaapstad en die Vrystaat gewerk. Dit was sy strewe om Afrikaans doelbewus uit te brei, alhoewel hy nie geglo het in die voortbestaan van Afrikaans nie. Blum se debuutdigbundel Steenbok tot Poolsee: verse (Nasionale Boekhandel Beperk, 1955) is ses keer herdruk. In 1960 het hy Suid-Afrika verlaat aangesien Suid-Afrikaanse burgerskap twee keer aan hom geweier is en hom in London gevestig. Blum sal onthou word as die digter wie se stem stil geword het en wat verbitter teenoor Afrikaans en Suid-Afrika in armoedige omstandighede in die vreemde gesterf het. Uit die huldigingsbundel van Proff. Henning Pieterse en Andries Visagie: Peter Blum, liminale digter in die (Suid-)Afrikaanse poësielandskap: ’n Huldiging.

Age Restriction:

Alle
17 Julie

18:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Literatuurfees

Haas en Harriët

Susan Coetzer

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

09:00

ToegangR40
SA.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Die ander dogter

Naomi Morgan

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

09:00

ToegangR40
DO.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Sy word Sestig!

Monday SVG
Maandag
14 Julie

17:00

GRATIS!
MA.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Twyfelbos

Francois Loots

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

14:00

ToegangR40
SA.
Afrikaans
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.