EN / AF

Age Restriction:

Alle
19 Julie

20:00

Ticket Prices

Toegang R220
Kaartjies is
beskikbaar via:

Anderkant die Donker Vallei

Rock
Afrikaans
60 min
VR.18 Julie, 13:00
SA.19 Julie, 20:00
Dis vanjaar die 25ste verjaardag van Valiant Swart se ikoniese album Deur die Donker Vallei. Ter herdenking, is die album onlangs op viniel vrygestel; dit word gevier met ‘n lewende konsert waarin die oorspronklike orkeslede wat die album opgeneem het, gaan deelneem: Schalk Joubert, en Simon Orange. Die konsert word opgedra aan die ontslape tromspeler Vernon Swart wat ook die ikoniese kunswerk vir die albumomslag geskilder het. Die manne gaan dans en sing en die kitare laat huil soos in die OU dae!

Age Restriction:

Alle
19 Julie

20:00

Ticket Prices

Toegang R220
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Musiek

Klarinet-
Fantasieë

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

14:30

ToegangR220
VR. SA.
Afrikaans, English
Alle
  • Musiek

Anderkant die Donker Vallei

Saturday SVG
Saterdag
19 Julie

20:00

ToegangR220
VR. SA.
Afrikaans
Alle
  • Musiek

Aanskou die mens

Wednesday SVG
Woensdag
16 Julie

17:00

ToegangR180
WO.
Afrikaans
Alle
  • Musiek

Koos, Koos
en ander Meesters

(100jr se wenresepte)

Thursday SVG
Donderdag
17 Julie

09:30

ToegangR180
WO. DO.
Afrikaans
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.