EN / AF

Age Restriction:

13+

Warning: Ouerlike leiding

15 Julie

10:00

Ticket Prices

GRATIS!

Noise & Neighbours

Drama, Vars van die silwer tapyt
Afrikaans
20 min
DI.15 Julie, 10:00
Suid-Afrika (2024)

Noise & Neighbours is die storie van ’n verveelde dogtertjie en ’n man wat moed opgegee het. Bolelo, die dogter van ’n werkende enkelma, bring haar dae alleen deur. Helmut is die buurman in die woonstel onder hulle. Hy verwyl wat oor is van sy lewe voor die TV. Toe Bolelo ’n klavier vir haar verjaarsdag kry, veroorsaak dit konsternasie. Wanneer sy klavier speel, stamp ’n omgekrapte Helmut met ’n besemstok teen die plafon en eis dat sy ophou om sy rus te versteur. Geleidelik verander hulle stryery egter in ’n gesprek. Hulle word vriende wat mekaar nooit ontmoet nie, maar tog altyd, deur dik en dun, daar is vir mekaar.

Age Restriction:

13+

Warning: Ouerlike leiding

15 Julie

10:00

Ticket Prices

GRATIS!

Related Upcoming Events

  • Vlieks

In die verloop van

Wednesday SVG
Woensdag
16 Julie

10:00

GRATIS!
WO.
Afrikaans
⚠ 13+
  • Vlieks

Long Night's Journey into Day

South Africa's Search for Truth & Reconciliation

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

10:00

GRATIS!
VR.
Afrikaans, English
⚠ 16+
  • Vlieks

Cleanse

Wednesday SVG
Woensdag
16 Julie

17:00

GRATIS!
WO.
Afrikaans, Sesotho
⚠ 13+
  • Vlieks

Die Date

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

17:00

GRATIS!
DI.
Afrikaans
⚠ 13+
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.