EN / AF

Age Restriction:

Alle
16 Julie

09:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Van Egoli via 7de Laan tot in Binnelanders

Paneelbespreking
Afrikaans
60 min
WO.16 Julie, 09:00
‘n Gesprek oor die kreatiewe geskiedenis en sosiale (selfs maatskaplike) verantwoordelikheid van sepies (TV-dagvervolgverhale). Hoe het die Afrikaanse sepie-landskap (eties, kreatief en tegnies) verander sedert 1992? Is daar iets omtrent sepies waaroor jý nog altyd gewonder het ... kom vra gerus. Hennie van Coller gesels met Chris Vorster wat (met groot entoesiasme) sy binnekennis met sepie-aanhangers (en -kritici) sal deel.

Age Restriction:

Alle
16 Julie

09:00

Ticket Prices

Toegang R40
Kaartjies is
beskikbaar via:

Related Upcoming Events

  • Literatuurfees

Lens

Gert Coetzee

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

10:00

ToegangR40
DI.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Tuesday SVG
Dinsdag
15 Julie

12:00

ToegangR40
DI.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Die Stellenbosch Mafia

Pieter du Toit

Friday SVG
Vrydag
18 Julie

12:00

ToegangR40
VR.
Afrikaans
Alle
  • Literatuurfees

Belangrike faktore

wat die politieke landskap van Suid-Afrika karteer

Wednesday SVG
Woensdag
16 Julie

18:00

GRATIS!
WO.
Afrikaans
Alle
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.